01 April 2024

Selfsorg Woonstel Akkommodasie Milnerton, Kaapstad

Selfsorg Woonstel Akkommodasie Milnerton - Oorkant Woodbridge Island 2024

Selfsorg Woonstel Vakansie Akkommodasie Milnerton Kaapstad
Sit / Eetkamer Selfsorg Woonstel Vakansie Akkommodasie Milnerton Kaapstad Meer Fotos


Selfsorg Woonstel Akkommodasie Milnerton : Naweke / Vakansies 2024
Selfsorg Woonstel Vakansie Akkommodasie Milnerton Kaapstad oorkant Woodbridge eiland. Stap afstand van Milnerton Lagoon en strand. Sien op Google Kaart

Volledig toegerus as selfsorg eenheid met een slaapkamer, sitkamer, kombuis en  badkamer. 

DSTV en Internet (4G / LTE Wi-Fi).

Vir naweke en langer periodes. Nie langer as een maand.

Beskikbaarheid:  Op versoek - indien beskikbaar vir  spesifieke verblyf periodes

  • Tarief per Persoon / per Nag R525-00 (1 Volwasse Gas Max / 2 Nagte Min)
  • Tarief R850-00 for 2 Persone per Nag (2 Volwasse Max / 2 Nights Min)

Nie rook / Geen kinders

Veilig met privaat parkeerplek vir voertuig op perseel (sigbaar vanuit kombuis venster)

Stap afstand van Milnerton stand, golfbaan, restaurante, plaaslike winkelsentrum (met Pick & Pay en Clicks) en banke. Meer hier | Google Kaart

Minder as 5 kilometer van Canal Walk | Century City / 6 tot 19 Km tot by N1 Stad

Meer Informasie / Fotos

Kontak Ons

Hierdie Selfsorg Woonstel is n goedgekeurde akkommodasie verskaffer op Lekkeslaap en TravelGround: